CH Spangenberg Dorperstoet
- Hilton, ’n druiweboer langs die Oranjerivier, het sy liefde vir diere, en veral vir Dorpers, van sy pa, oom Piet Spangenberg, geërf. Dit is ook die bron waar hy die grondslag van sy kundigheid (en sy eerste ram) gekry het.